Meer oor – Podsendings

#PodsendingVrydag

Podsendings wat jou laat goed voel

Die meeste vroue het min tyd en ’n besige program. Podsendings maak dit maklik!

Terwyl jy die kinders rondry, oefen, kosmaak of inkopies doen, kan jy steeds luister. Dit is waarom Voelgoed se podsending-uur so ’n gewilde alternatief is.

Die podsendings word eenkeer n maand op ’n Vrydag om 13:00 op die Voelgoed-webblad én Spotify uitgesaai, dit sluit in Lynette Beer (#SkoolVanDieLewe), Reandi Grey (#DieLeweOp30) en Rhona Erasmus (#WerkendeWondervrou).

As jy nog nie ingeskakel het vir ons weeklikse podsending-uur nie, maak jouself reg vir jou nuutste obsessie!

Luister GRATIS

MAANDELIKS

Luister REGSTREEKS om 13:00

#PodsendingVrydag
#PodsendingVrydag
#PodsendingVrydag
#PodsendingVrydag

Borg

MentorMaandag word geborg deur Clover Mama Afrika

Clover Mama Afrika is ‘n gemeenskapsprojek met Prof. Elain Vlok as hoof.
Kliek op clovermamaafrika.com.
Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!