Jy wil altyd onafhanklik en in beheer wees. Tog moet jy afhanklik van God wees. Neem vandag die besluit om meer afhanklik van Hom te wees.
Méér podsendings
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...