Podsendings wat
jou laat goed voel

Die meeste vroue het min tyd en ’n besige program. Podsendings maak dit maklik! Terwyl jy die kinders rondry, oefen, kosmaak of inkopies doen, kan jy steeds luister – een keer per maand, Vrydag om 13:00 op die Voelgoed-webblad en Spotify.

Luister

Podsending-reekse

#SkoolVanDieLewe

Maak nie saak wie jy is, op watter plek in jou lewe jy jou bevind, of waar jy graag wil wees nie – die meeste van ons wil onsself verbeter. Aanbieder Lynette Beer, verhoudingskenner

#5MinuteMetGod

Al wat dit vat om met God te connect, is 5 minute! Leer hoe God oor jou voel en dat Hy altyd by jou is, nie net wanneer jy direk met Hom gesels nie. Aanbieder Liesel Krause-Wiid, predikant

#DieLeweOp30

Is jy rondom 30? Maak seker jy luister dié podsending vir dertigers! Eg, eerlike en reguit gesprekke om ’n betekenisvolle lewe te lei. Aanbieder Reandi Grey, aktrise

#WerkendeWondervrou

Spesifiek vir besige ma’s om hulle te help met ’n meer georganiseerde, rustiger en minder chaotiese lewe – terwyl jy jou drome najaag! Aanbieder Rhona Erasmus, entrepreneur

#VoelgoedMeisie

Daar is soveel druk op Christenmeisies oor hoe om die perfekte meisie te wees, terwyl hulle hulleself eintlik nou maar eers leer ken … Aanbieder Janine Fourie, predikant

#MansGenoeg

Die wêreld het Godvresende mans nou meer nodig as ooit tevore. Mans wat die leiding neem by die huis, by die werk en in die gemeenskap. Aanbieder Johan Beukes, besigheidsafrigter

INTRODUCTION

DREAMS OF AN
ARTIST AND UNIQUE
IDEAS SCATTERED

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Reekse

Vorige episodes

Luister nóú

Nuutste episodes

Lynette podsending EP: 11

Ep #11 Oorwinning oor jou woede verbeter jou lewensgehalte

Mense word op verskillende maniere kwaad. Jy kan erger verander en gelukkiger lewe. Luister wat Lynette Beer sê oor hoeom jou woede te oorwin sodat die gehalte van jou lewe kan verbeter.

Liesel podsending EP: 11

Ep #11 Jy is die kroon van God se skepping

Die skepping is wonderlik gemaak. Ons moet daaroor heers, want God het vir ons hierdie opdrag gegee.Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor die feit dat ons die kroon van die skepping is.

Reandi podsending EP: 11

Ep #11 Redes waarom 30 jou sal laat lag

Oud-word is nie kinderspeletjies nie, en niemand kan dit vryspring nie. Gelukkig kan jy daaroor lag – want dit is vet pret.Luister na Reandi Grey se raad oor hoe om te lag omdat jy nou 30 is.

Rhona podsending EP: 11

Ep #11 Geniet die reis na jou doelwit toe

Soms is ons so gedrewe en gefokus op ons doelwit en die groter prentjie dat ons die detail van die lewe mis. Luister na RhonaErasmus se raad oor hoe om die reis na jou doelwit te geniet.

Podsending-reekse

Vorige episodes

Lynette Beer podsending Vrydag foto image #SkoolVanDieLewe Podsending podcast

Lynette Beer

#SkoolVanDieLewe

Maak nie saak wie jy is, op watter plek in jou lewe jy jou bevind, of waar jy graag wil wees nie – die meeste van ons wil onsself verbeter.

Voelgoed Podsending Podcast Liesel Krause-Wiid #VyfMinuteMetGod
Voelgoed podsending Riandi Grey podsending podcast #DieLeweBeginOp30
Voelgoed Podsending Podcast Rhona Erasmus #WerkendeWondervrou

Teken in op PodsendingVrydag se nuusbrief

Kry maandeliks ons #PodsendingVrydag-nuusbrief, met inligting oor opkomende episodes se temas en datums.

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!