Ons het almal 24 uur in ’n dag. Hoe gebruik jy jou tyd? Maak jy intensionele keuses ten opsigte van jou tyd? Stel vandag grense vir jou tyd.
Méér podsendings
Lynette Beer
Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...