Voelgoed
LIVE

Aanlyn TV-program

Elke tweede Woensdag om 20:00 regstreeks op die Voelgoed-webblad, Facebook LIVE en YouTube

MÉÉR OOR

VOELGOED LIVE

Die aanlyn TV-program Voelgoed LIVE word elke tweede Woensdag om 20:00 op die Voelgoed-webblad, Facebook LIVE en YouTube uitgesaai.

Die aanbieder is Venessa Schoeman, handelsmerkdirekteur van Voelgoed Media.

In elke episode kan jy uitsien na ‘n spesiale gas, gesels met inspirerende mense, raad oor hoe om probleme te oorkom, wenke vir ‘n mooier voorkoms, en méér …

Jy wil ook nie ons gereelde insetsels misloop nie … JOU GELOOF deur Liesel Krause-Wiid en JOU VERHOUDINGS deur die verhoudingskenner Lynette Beer.

Voelgoed LIVE word met trots geborg deur Cosmetic SA.

Om op die hoogte te bly met die programskedule, sluit jou aan by Voelgoed LIVE se Facebook-groep.

Venessa-Schoeman-Seisoen-3 (1)_result

WOENSDAG 30 APRIL - EPISODE 6 (SEISOEN 3)

NUUTSTE EPISODE

Venessa se spesiale gas is die Skrywer en huwelikskenner, Gretha Wiid, ons gesels met Bennie Fourie, die Akteur, Liesel Krause-Wiid praat oor Hoe om te wéét jy het die ewige lewe 

Spesiale gas – Gretha WiidSkrywer en huwelikskenner

Jou geloofLiesel Krause-WiidPredikant en skrywer 

Gesels met – Bennie FourieAkteur 

Lyk mooi– Marciel Hopkins – TV-aanbieder

Leef gesond – Estie Schreiber – SA Natural Products

LUISTER EPISODE

Die meeste vroue het min tyd en ’n besige program. Terwyl jy die kinders rondry, oefen, kosmaak of inkopies doen, kan jy steeds na Voelgoed LIVE luister.

Aanlyn TV
wat praat met
jou hart ...

Kyk
elke tweede
Woensdag

Skakel
in om
20:00

Voelgoed-webblad,
Facebook LIVE, én
YouTube

Eksklusiewe aanbod!

Nominasies is oop vir ons Inspirasievrou 2025

Ken jy ‘n inspirasievrou óf is jy self een? Nomineer dan nóú jou gunsteling-inspirasievrou – kliek op VOELGOED.CO.ZA, dan in die menu op INSPIRASIEVROU …

VOLGENDE EPISODE

WOENSDAG 14 Mei – EPISODE 7 (SEISOEN 3)

Angelique Gerber

Spesiale gas

Angelique Gerber, Aktrise – Val en opstaan, ’n getuienis van geloof en genade

Lynette Beer

Jou verhoudings

Lynette Beer, Verhoudingskenner Konflik sonder drama: Is dit moontlik om kalm te bly? 

Gerrie Pretorius

Gesels met

Gerrie Pretorius, Sanger en TV-aanbieder – Meer as net musiek, dis nou reis en avontuur!

Marciel-Hopkins

Lyk mooi

Marciel Hopkins, TV-aanbieder – Slim skoonheidswenke om jou voorkoms op te skerp

Estie Schreiber, SA Natural Products

Leef gesond

Estie Schreiber, SA Natural Products – Dis jóú liggaam, só hou jy dit sterk en gesond

Mia Kriegler

Promosiegesprek

Mia Kriegler, Direkteur, Kruger Internasionaal – Voel jy oorweldig? Neem beheer oor jou geldbesluite

Elana Afrika

Kyk weer

Elana Afrika, TV- en radio-aanbieder – “Daar’s nie een regte manier om ’n ma te wees nie”

VOELGOED LIVE MET TROTS GEBORG DEUR

CATRICE COSMETICS

SLUIT AAN BY VOELGOED LIVE SE FACEBOOK-GROEP

Om op die hoogte te bly met die programskedule, sluit jou aan by Voelgoed LIVE se Facebook-groep.

Teken in op #VoelgoedLIVE se nuusbrief

Om op die hoogte te bly van die datum vir die volgende episode, spesiale gaste op die program, ens., teken in op ons nuusbrief.

Scroll to Top

SEISOEN 3 – EPISODE 6