Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Wouter Snyman

Nuutste oudio

Breek los van slegte geldgewoontes! Ontdek hoe eenvoudige veranderinge jou finansies kan versterk en jou op koers kan sit na finansiële sukses. Begin vandag!

...

Méér oudio's

RHONA ERASMUS

Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk.

...
Gebruik jou salaris om welvaart te skep - Wouter Snyman

Wouter Snyman

Leer hoe om jou salaris slim te gebruik om welvaart te bou. WOUTER SNYMAN gee praktiese raad oor hoe om jou inkomste te bestuur, te belê en finansiële vryheid te bereik. Daar is niks mee ...

RHONA ERASMUS

Ons weet hoe goed roetine vir kinders en selfs volwassenes kan wees, maar jy hou dalk nie van die voorspelbaarheid daarvan nie.

...
Wouter Snyman

Moenie snags wakker lê oor jou geldsake nie. Begin eerder deur vandag ’n begroting op te stel sodat jou inkomste en uitgawes elke maand sal klop.

...
RHONA ERASMUS

Soveel vroue jaag steeds die idee van perfek-wees na, hetsy in mamma-wees, vrou-wees of sakevrou-wees.

...
Wouter Snyman

As jy daaroor droom om jou kinders verder te laat studeer, beteken dit jy moet vandag al begin spaar, anders gaan jou drome dalk nooit verwesenlik word nie.

...
Scroll to Top