Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Wouter Snyman

Nuutste oudio

Breek los van slegte geldgewoontes! Ontdek hoe eenvoudige veranderinge jou finansies kan versterk en jou op koers kan sit na finansiële sukses. Begin vandag!

...

Méér oudio's

Benescke Janse van Rensburg, radio-omroeper

Luister na radio-omroeper BENESCKE JANSE VAN RENSBURG se raad oor hoe jy jou besige skedule kan bou rondom dit wat regtig belangrik is. Dink jy ooit dat jy te besig is vir die belangrike dinge ...

WOUTER SNYMAN

’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, gaan jy uiteindelik hope skuld oorhou. Met jou debietkaart kan jy enigiets koop ...

RHONA ERASMUS

In ons gejaagde lewe moet ons versigtig met ons tyd omgaan. Beplan jou week en prioritiseer jou doelwitte.

...
Wouter Snyman

Baie mense verwar behoeftes met begeertes. Ons koop omdat ons iets wil hê, nie omdat ons dit nodig het nie.

...
[OUDIO] Hoe maak jy jou drome ’n werklikheid?

Rene Du Preez

Jy moet elke dag bewustelik tyd maak vir jou drome – tyd waarin jy dink oor jou drome en waar jy aksieplanne en doelwitte rondom jou drome kan uitwerk. Só kan jy jou droom ‘n ...

RHONA ERASMUS

Dit is nie altyd moontlik om jou persoonlike lewe heeltemal van jou professionele lewe te skei nie. Daarom is dit belangrik om positiwiteit te kweek vir die tye wat ons nie so produktief voel nie.

...
Scroll to Top