Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Wouter Snyman

Nuutste oudio

Breek los van slegte geldgewoontes! Ontdek hoe eenvoudige veranderinge jou finansies kan versterk en jou op koers kan sit na finansiële sukses. Begin vandag!

...

Méér oudio's

Alette-Johanni-Winckler

Alette Winkler

“As jy doen wat jy gebore is om te doen, gaan dit vir jou lekker wees om jou werk met ’n gesindheid van oorwinning te doen,” sê ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. Wanneer jy in die rol instap ...

Wouter Snyman

Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeë twintigs, maar sê nou ek het dit nie gedoen nie, is alles verlore as ek eers in my veertigs begin spaar?

...
Rhona Erasmus

Vroue is geseën met hope energie en unieke vaardighede. Die geheim tot sukses lê in ons vermoë om te weet hoe om dit te gebruik en hoe om dit tot ons voordeel aan te wend. ...

Wouter Snyman

Die realiteit is dat jou geldsake steeds hanteer moet word ná jou dood. Sonder ’n geldige testament verloor jy die reg en beheer daaroor.

...
Rhona Erasmus

Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie in die son.

...
WOUTER SNYMAN

Lewenskoste styg vinnig en ons moet almal die gordels stywer trek. Jy kan nie jou uitgawes verminder as jy nie weet hoeveel en waarop jy dit spandeer nie.

...
Scroll to Top