Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Wouter Snyman

Nuutste oudio

Breek los van slegte geldgewoontes! Ontdek hoe eenvoudige veranderinge jou finansies kan versterk en jou op koers kan sit na finansiële sukses. Begin vandag!

...

Méér oudio's

Wouter Snyman Voelgoed Mentor, Mentorklas #MentorMaandag

As jy op die oomblik in jou skuld verdrink, is die probleem heel moontlik dat jy geld uitgee wat jy nie het nie.

...
RHONA ERASMUS

Wanneer laas het jy ’n bietjie ’n oudit van jou tyd gedoen? Presies gaan kyk waaraan jy hierdie kosbare kommoditeit bestee?  

...
RHONA ERASMUS

Kennis, ondervinding en werksetiek is nie al wat jy nodig het om suksesvol te wees nie. Bou vir jou ’n dinamiese netwerk van mense op om vinniger na die volgende vlak in jou loopbaan te ...

Wouter Snyman

Meer as die helfte van mense weet nie wat met hulle digitale bates gaan gebeur as hulle te sterwe kom nie. Dis belangrik om die sleutel tot jou digitale koninkryk aan te gee. Jy het ...

Wouter Snyman

Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit vir mediese uitgawes vir eendag… Dis ...

Wouter Snyman

Dit is ’n uitdaging om stygende pryse te absorbeer en jou begroting te laat klop. Gelukkig is daar maniere om jou geld beter te bestuur as dit broekskeur gaan. In plaas van om in sak ...

Scroll to Top