[OUDIO] Bly produktief, al voel jy nie positief

Dit is nie altyd moontlik om jou persoonlike lewe heeltemal van jou professionele lewe te skei nie. Daarom is dit belangrik om positiwiteit te kweek vir die tye wat ons nie so produktief voel nie.

Deel die oudio
Scroll to Top