Ek is presies wie ek moet wees
Daar was lank gelede ’n tyd toe LEE-ANN VAN ROOI geglo het die wêreld sou ’n beter plek wees as sy anders kon wees. Anders kon lyk. En toe die ontdekking: Vrede kom wanneer jy eerlik leef teenoor jouself. Aanmoediging kom soms vanuit verrassende oorde Hei, Antie! Lat ek kom help,” groet die vullisman joviaal, […]
Ek is presies wie ek moet wees Read More »
