[OUDIO] Is jy te besig vir dit wat saak maak?
Luister na radio-omroeper BENESCKE JANSE VAN RENSBURG se raad oor hoe jy jou besige skedule kan bou rondom dit wat regtig belangrik is.
Dink jy ooit dat jy te besig is vir die belangrike dinge in die lewe? Dat jy selfs te besig is vir God?
Ons lewens kan so vol word met aktiwiteite en pligte dat dit soms voel asof daar geen ruimte oorbly vir ons geestelike welstand nie. Dit is egter in hierdie tye van besigwees waar ons God die nodigste het.
God wil graag 'n ware verhouding met ons hê. Hy wil nie net ’n item op jou lysie wees nie. As ons tyd met Hom aan die begin van elke dag spandeer, herinner dit ons daaraan om Sy teenwoordigheid deur die res van die dag te soek.
In ‘n wêreld waar alles altyd besig is, kan klein aanpassings ‘n groot verskil maak om seker te maak dat jý ‘n doelbewuste lewe lei – een gevul met daardie dinge wat regtig betekenis aan jou lewe gee.
Maak tyd in jou besige skedule om God se stem te hoor. Maak tyd ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Dehandré van Tonder, model en fotograaf
Dink anders oor jou gewig en jou lyf. Dit is belangrik om vroeg in jou lewe te leer om ’n goeie verhouding met kos te ...
Dr. Johan Beukes
“Uitbranding is ’n sindroom wat gekonseptualiseer is as gevolg van chroniese stres wat nie suksesvol bestuur word nie,” sê DR. JOHAN BEUKES. Die Wêreldgesondheidsorganisasie verwys ...
Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat ...