Hou besigwees jou weg van God?
“Ons mis partykeer die Heilige Gees se stem. God wil ons lei, maar ons is te besig,” sê die radio-omroeper BENESCKE JANSE VAN RENSBURG. Ons weet nooit wanneer daar ’n situasie geskep word waar jy staan en jy moet vir God verteenwoordig nie. Jy word amper soos ’n ambassadeur. Jy is dalk die enigste een […]
Hou besigwees jou weg van God? Read More »

