[OUDIO] Leer om nee te sê vir oorspandeer

’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, gaan jy uiteindelik hope skuld oorhou.

Met jou debietkaart kan jy enigiets koop – jy kan selfs aanlyn inkopies doen.

Dié kaart is regstreeks aan jou bankrekening (tjek of spaar) gekoppel, wat beteken jy moet geld in die bank hê voordat jy die kaart kan gebruik om te koop. Die meeste instansies wat kredietkaarte aanvaar, aanvaar ook debietkaarte.

Die voordeel van ’n debietkaart is juis dat jy reeds die geld het om iets mee te koop. Jy hoef dus nie skuldig te voel as jy dit gebruik nie. Maak egter net seker dat jy elke maand heel eerste jou spaargeld opsy sit voor jy begin spandeer!

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Cathy de Lange

Glo jy te veel skermtyd gaan jou kinders se oë vierkantig maak? Daar is ’n tyd en plek vir alles, omhels skermtyd wanneer dit nodig ...

Arlene Brink

Waar kry ’n mens deesdae ’n stil omgewing waar niemand jou kan sien nie … Bestaan daar nog sulke plekke? Vind stiltetyd in jou verhouding ...

Motivering is iets waaroor mammas baie wonder. Daar is ’n fyn lyn tussen gesonde motivering en ’n mamma wat neul.

...
Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!