Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Breek los van slegte geldgewoontes! Ontdek hoe eenvoudige veranderinge jou finansies kan versterk en jou op koers kan sit na finansiële sukses. Begin vandag!
...
Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeë twintigs, maar sê nou ek het dit nie gedoen nie, is alles ...
Die realiteit is dat jou geldsake steeds hanteer moet word ná jou dood. Sonder ’n geldige testament verloor jy die reg en beheer daaroor.
...
Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie ...
Lewenskoste styg vinnig en ons moet almal die gordels stywer trek. Jy kan nie jou uitgawes verminder as jy nie weet hoeveel en waarop jy ...
Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk.
...
Ons weet hoe goed roetine vir kinders en selfs volwassenes kan wees, maar jy hou dalk nie van die voorspelbaarheid daarvan nie.
...