Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

[VIDEO] Digitale bates moet deel van jou boedelbeplanning wees

Nuutste video

Het jy al gedink wat met jou digitale bates gebeur wanneer jy sterf? Van bankrekeninge en sosiale media-profiele tot kosbare foto’s en dokumente: Maak seker ...

Méér video’s

RHONA ERASMUS

Rhona Erasmus

In ons gejaagde lewe moet ons versigtig met ons tyd omgaan. Beplan jou week en prioritiseer jou doelwitte.

...
Wouter Snyman

Wouter Snyman

Baie mense verwar behoeftes met begeertes. Ons koop omdat ons iets wil hê, nie omdat ons dit nodig het nie.

...
RHONA ERASMUS

Rhona Erasmus

Dit is nie altyd moontlik om jou persoonlike lewe heeltemal van jou professionele lewe te skei nie. Daarom is dit belangrik om positiwiteit te kweek ...

Wouter Snyman

Wouter Snyman

As jy op die oomblik in jou skuld verdrink, is die probleem heel moontlik dat jy geld uitgee wat jy nie het nie.

...
RHONA ERASMUS

Rhona Erasmus

Wanneer laas het jy ’n bietjie ’n oudit van jou tyd gedoen? Presies gaan kyk waaraan jy hierdie kosbare kommoditeit bestee?  

...
Wouter Snyman

Wouter Snyman

Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om ...

Scroll to Top