[VIDEO] Spaar op mediese koste

Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit vir mediese uitgawes vir eendag...

Dis doodgewoon waar dat die uitwerking van tegnologie beteken ons gaan baie langer leef, maar nie noodwendig gesonder nie. Wanneer jy met ouer mense praat, veral diegene in hulle sestigs en sewentigs, kom jy agter die grootste gedeelte van hulle geld word maandeliks aan mediese uitgawes bestee. Dis daarom belangrik om vroegtydig hiervoor voorsiening te begin maak.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Eloise Cupido

ELOISE CUPIDO, ’n geliefde Suid-Afrikaanse aktrise, TV-aanbieder, radio-omroeper en gesoute seremoniemeester, het al baie keerpunte gehad in haar lewe. Ek het baie gehad waar ek ...

Lynette Beer

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy.

...

Lynette Beer

“Die oomblik wanneer jy verantwoordelikheid vir iets aanvaar, ook dinge wat jy nie veroorsaak het nie, kan jy beheer neem van jou lewe,” sê LYNETTE ...

Scroll to Top