Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Gretha Wiid

Nuutste oudio

Die storms van die lewe kan ’n mens se bootjie soms laat kantel, maar in ’n huwelik is daar kameraadskap. Jou maat kan jou help ...

Méér oudio's

[OUDIO] GRETHA WIID │ My man se emosionele afwesigheid beïnvloed ons huwelik negatief

[Episode 8 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] As jou man emosioneel afwesig is, is dit belangrik om sy moontlike verwonding en leegheid raak te sien. Jou erkenning en bevestiging is ongelooflik belangrik. Nooi jou ...

’n Vrou begeer dat haar maat geestelik sal lei

[Episode 1 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Het jy ’n opregte behoefte om saam met jou man te bid? Maar dis ’n groot ding om jou hart oop te maak – veral in jou ...

[OUDIO] Deur werklik te luister, dien jy jou maat in liefde

[Episode 2 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Ons verhoudings bloei omdat ons nie luister nie en heeltyd in “chip”. En dan sê ons nog dikwels dinge wat ons nié bedoel nie. In gesonde kommunikasie ...

GRETHA WIID

[Episode 10 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Vroue het goeie emosionele intimiteit met hulle mans nodig om fisiek intiem te kan wees. Wanneer vroue se hart leeg is, is haar lyf ook leeg. Fokus ...

GRETHA WIID

[Episode 9 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Alle paartjies gaan deur moeilike tye. Maar moenie vasgevang word in jou eie emosies nie. Vra vir hulp. Daar is kundiges wat jou kan help. Beraders kan ...

Gretha Wiid

[Episode 7 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Dis deel van jou man se DNS om ’n voorsiener en broodwinner te wees, maar dis nie altyd moontlik nie. Dis belangrik om jou man te eer. ...

Scroll to Top