Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Gretha Wiid

Nuutste oudio

Die storms van die lewe kan ’n mens se bootjie soms laat kantel, maar in ’n huwelik is daar kameraadskap. Jou maat kan jou help ...

Méér oudio's

GRETHA WIID

[Episode 6 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Die man ís die hoof van die huis. Want God het so gesê. Dit beteken egter nie die man is die baas nie. Die hoof van die ...

Gretha Wiid

[Episode 5 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Daar is hoop ná ’n affair. Daar moet ware berou wees wat lei na opregte vergifnis. Begin dan oor – ’n “clean slate” – om die verhouding ...

Gretha Wiid

[Episode 4 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Wanneer ons oor geld praat, is dit altyd ’n moeilike onderwerp. Wat nog van geld, God én jou huwelik! Geld mag nooit ten koste van jou huwelik ...

[OUDIO] Fokus op dit wat buite jou slaapkamer gebeur 

[Episode 3 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Wat buite jou slaapkamer gebeur, het ’n ongelooflike groot impak op wat binne jou slaapkamer gebeur. Jy moet goeie en spontane emosionele intimiteit buite jou slaapkamer hê. ...

Scroll to Top