[Episode 9 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]
Alle paartjies gaan deur moeilike tye. Maar moenie vasgevang word in jou eie emosies nie. Vra vir hulp. Daar is kundiges wat jou kan help. Beraders kan jou help praat – en om jouself te kan hoor.