[Episode 4 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]
Wanneer ons oor geld praat, is dit altyd ’n moeilike onderwerp. Wat nog van geld, God én jou huwelik! Geld mag nooit ten koste van jou huwelik en verhoudings wees nie. Maak God en jou huwelik jou prioriteit.