[Episode 7 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]
Dis deel van jou man se DNS om ’n voorsiener en broodwinner te wees, maar dis nie altyd moontlik nie. Dis belangrik om jou man te eer. Staan by hom en bemoedig hom dat hy weet hy is mansgenoeg!

Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!