Binne was my hart stukkend
“Ongelooflik” is haar gunstelingwoord. Heel toevallig, want radio-omroeper SUCCESS LEKABE het juis ’n ongelooflike lewensverhaal. Uitdagings is steeds daar al leef jy jou droom Dit was ons studentejare. Potch se Aardklopfees. Ons het verby die swembad-area geloop en iets het my oog gevang. “Is dit ’n trampolien?” het ek gevra, baie opgewonde oor die moontlikheid. […]
Binne was my hart stukkend Read More »
