[Episode 5 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]
Daar is hoop ná ’n affair. Daar moet ware berou wees wat lei na opregte vergifnis. Begin dan oor – ’n “clean slate” – om die verhouding weer te herbou. Wees eerlik, opreg en vertrou mekaar.

Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!