Om agter te kom hoe sterk jy eintlik is
Aktrise en aanbieder CRYSTAL–DONNA ROBERTS is ’n klein pakkie met groot trefkrag. Sensitief, maar sterk. Soms bang, maar nooit oorweldig deur vrees. Goeie rolmodelle leer ons om sterker te wees Ek was skaam en teruggetrokke as kind, maar ook baie nuuskierig. ’n Dromer in haar eie wêreld, maar ook ’n waarnemer wat alles en almal […]
Om agter te kom hoe sterk jy eintlik is Read More »
