Wat maak jou lewe die moeite werd - CRYSTAL-DONNA ROBERTS

Om agter te kom hoe sterk jy eintlik is

Aktrise en aanbieder CRYSTAL–DONNA ROBERTS is ’n klein pakkie met groot trefkrag. Sensitief, maar sterk. Soms bang, maar nooit oorweldig deur vrees.

Goeie rolmodelle leer ons om sterker te wees

Ek was skaam en teruggetrokke as kind, maar ook baie nuuskierig. ’n Dromer in haar eie wêreld, maar ook ’n waarnemer wat alles en almal fyn dopgehou het.

Dis dalk hoekom die invloed uit hierdie vormingsjare so ’n blywende impak gehad het.

Al die ure se fliek-kyk het ’n liefde vir toneelspel en stories ...

Aktrise en aanbieder CRYSTAL–DONNA ROBERTS is ’n klein pakkie met groot trefkrag. Sensitief, maar sterk. Soms bang, maar nooit oorweldig deur vrees.Goeie rolmodelle leer ons om sterker te weesEk was skaam en teruggetrokke as kind, maar ook baie nuuskierig. ’n Dromer in haar eie wêreld, maar ook ’n waarnemer wat alles en almal fyn dopgehou...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

LIESEL KRAUSE-WIID is ’n passievolle NG Kerk-predikant, bekende spreker en skrywer. Haar lewensreis weerspieël die krag van liefde, omgee, vrygewigheid en geloof. Jy en jou ...

JO BLACK het sy loopbaan van konstruksie na musiek verander, met treffers soos “Voel Jy Die Genade”. Hy deel sy hart en emosies deur elke ...

Scroll to Top