[OUDIO] My man se emosionele afwesigheid beïnvloed ons huwelik negatief

[Episode 8 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]

As jou man emosioneel afwesig is, is dit belangrik om sy moontlike verwonding en leegheid raak te sien. Jou erkenning en bevestiging is ongelooflik belangrik. Nooi jou man in jou en jou kinders se lewe in. 

Deel die oudio
Scroll to Top