Saam geplant, saam gegroei, saam gebou aan môre se oes
AFGRI staan al meer as ’n eeu langs Suid-Afrikaanse boere en ondersteun hulle met oplossings, kundigheid en vennootskappe wat groei, volhoubaarheid en sukses bevorder. Waar toewyding en volharding elke nuwe seisoen moontlik maak Elke seisoen bring sy eie uitdagings, onsekerhede en geleenthede. Tog bly boere die mense wat telkens weer opstaan, die grond voorberei en […]
Saam geplant, saam gegroei, saam gebou aan môre se oes Read More »



