Die Voelgoed-vriendinneklub se aanlyn ledeportaal gee jóú as Voelgoed-vriendin toegang tot al ons lidmaatskapvoordele!
Slegs Goudvlak-vriendinne het toegang tot ons geslote Facebook-groep, aanlyn kuiers, afslagbewyse vir Voelgoed-produkte, lede-voordele, vennootwinkels, asook afslag en VIP-toegang vir events.
Artikels, video’s en oudio’s, asook mentorklasse (artikels, video’s en oudio’s) op Voelgoed-webblad – SILWER– en GOUDVLAK

RAGAB – ’n Toonbeeld van genade
Ná ’n lang gesoek na die geskikte Bybelvrou vir my storie, kom ek toe op Ragab se verhaal af. Ragab, net soos ek, word in ’n Christelike huis gebore en deur Godvresende ouers grootgemaak.

Slaan STRES vir ’n ses
Bloot sy manier van groet was duidelik nie dié van die “lekker ou Jan” wat ek al ’n leeftyd ken nie. Hierdie suksesvolle sakeman, gewaardeerde vriend, gerespekteerde gesinsman en bogemiddeld bekwame besturende direkteur se hande was natgesweet.

[VIDEO] Leef in vrede met almal, al maak hulle jou seer...
Dit is menslik om iemand te wil terugbetaal wat jou seergemaak het. Wanneer iemand ons seer maak voel ons hulle moet betaal vir hierdie pyn wat ons deurmaak. Hou egter jou hart vry van bitterheid en van haat. As iemand jou van iets kosbaar beroof het, moenie wraak neem nie

[OUDIO] Verskillende kinders het verskillende benaderings nodig
Elke kind verskil en het ’n ander benadering nodig. Leer om verhoudings te kies. Luister na jou hart, jou instinkte en jou kind.

[VIDEO] Kry vrede in die gejaag
In ’n wêreld wat aanhoudend jaag en druk, nooi Jesus ons na iets anders – na vrede. Hy sê: geseënd is die vredemakers … maar ware vrede begin eers binne-in jou hart. Innerlike vrede, daardie diep tevrede rus, vind jy net wanneer jy stil word by Jesus se voete.

[Video] God wil jou gebruik!
Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op te vrolik. ’n Opregte glimlag van omgee is halfpad daar!
Liesel Krause-Wiid

[Video] Leer mense regtig ken
Elke mens verdien respek. Niemand is gemaak om ’n vloerlap te wees nie. En die lewe is te kort om oor alles ’n pity party te hou.
As jy altyd soos die slagoffer voel en dink ander kom jou te na, is dit ’n goeie idee om daardie “ander mense” in jou lewe beter te probeer verstaan. As jy weet hoekom iemand op ’n sekere manier optree, is dit makliker om nie te dink alles wordop jou persoonlik gemik nie.
Jannie Putter

[Video] Help! My kinders verskil
Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders.
Ek wonder dikwels hoe dit moontlik is dat twee kinders met dieselfde pa en ma en wat in dieselfde huis grootword, soos dag en nag kan verskil.
Lizanne du Plessis

[Video] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se huis die Egiptiese geloof, maniere en taal bemeester. Dit is juis waarom hy gekies word om Sy volk uit Egipte te lei.
Karien Basson

[Video] Is water regtig vir ons belangrik?
Almal is dit eens dat water belangrik is. Presies hoeveel water ons moet inneem, verskil van mens tot mens. Let daarom op jou liggaam se tekens.
Minette Visser

[Video] Moeilike ekonomiese tye
Dit is ’n uitdaging om stygende pryse te absorbeer en jou begroting te laat klop. Gelukkig is daar maniere om jou geld beter te bestuur as dit broekskeur gaan.
Wouter Snyman

[Oudio] God wil jou gebruik
Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op te vrolik. ’n Opregte glimlag van omgee is halfpad daar!
Liesel Krause-Wiid

[Oudio] Leer mense regtig ken
Elke mens verdien respek. Niemand is gemaak om ’n vloerlap te wees nie. En die lewe is te kort om oor alles ’n pity party te hou.
As jy altyd soos die slagoffer voel en dink ander kom jou te na, is dit ’n goeie idee om daardie “ander mense” in jou lewe beter te probeer verstaan. As jy weet hoekom iemand op ’n sekere manier optree, is dit makliker om nie te dink alles wordop jou persoonlik gemik nie.
Jannie Putter

[Oudio] Is water regtig vir ons belangrik?
Almal is dit eens dat water belangrik is. Presies hoeveel water ons moet inneem, verskil van mens tot mens. Let daarom op jou liggaam se tekens.
Minette Visser

[Oudio] Wees dankbaar en tevrede
Ons moes almal al teleurstellings en onregverdige situasies hanteer. Die uitdaging is om te keer dat bitterheid in ons hart kom nesmaak deur te fokus op dit wat goed is in ons lewe.
Lynette Beer

[Oudio] Help! My kinders verski
Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders.
Ek wonder dikwels hoe dit moontlik is dat twee kinders met dieselfde pa en ma en wat in dieselfde huis grootword, soos dag en nag kan verskil.
Lizanne du Plessis

[Oudio] Moeilike ekonomiese tye
Dit is ’n uitdaging om stygende pryse te absorbeer en jou begroting te laat klop. Gelukkig is daar maniere om jou geld beter te bestuur as dit broekskeur gaan.
Wouter Snyman
Gratis e-boeke en digitale tydskrifte van Voelgoedwinkel, asook kursusse van VoelgoedLeer – SILWER– en GOUDVLAK
Gebruik die kode V-VKLUB om jou e-boek gratis af te laai

[MAART] Die Laaste Donkermaan
'n Verhaal oor Namakwaland en sy mense en die hart van ʼn vrou wat die liefde ken as iets wat seermaak.
Marissa Kleynhans

[FEBRUARIE] Kies om jou huwelik te beskerm
Februarie is die maand van liefde! Om jou huwelik te vier en te versterk, gee ons hierdie maand gratis die e-boek "Kies om jou huwelik te beskerm" deur Gretha Wiid weg.
Geen huwelik is perfek nie, maar elke verhouding kan beter. Gryp jou kans om jou liefde te voed en jou huwelik sterker te maak!
Gretha Wiid

Oros vir die siel
Susan Coetzer is bekend as aktrise, skilder en restauranteur. Oros vir die siel, haar debuutroman, is die eerlike en ontroerende verhaal van ’n vrou se reis van ontnugtering tot ’n lewe met ’n doel, ’n reis terug na die lig en die liefde.
Susan Coetzer

Om jou geld suksesvol te bestuur
[OUDIO]
Hoewel geld nie geluk kan koop nie, kan dit ’n gevoel van sekuriteit bring as jy weet hoe om jou geld korrek te bestuur, glo HENCO KRUGER. Dit is belangrik om finansiële leiding en ondersteuning te kry om finansiële vertroue op te bou en slim geldbesluite te neem.
Henco Kruger

Wat is werk-lewe-balans, en hoe kry ek dit?
[VIDEO-KURSUS]
’n Deurmekaar lewe laat jou oorlaai, besig en gespanne voel! Leer hoe om jou lewe onder beheer te kry, te prioritiseer en tyd te maak vir alles, almal én jouself.
Rolene Strauss

Hoe om slimmer te wees (as wat jy dink jy is!)
[E-KURSUS]
“Dit lyk of die woord ‘slim’ in die oë van die twintigste-eeuse mens net verwys na die punte wat iemand op skool behaal het – en bitter min buite hierdie eng definisie. Wat ons egter wil benadruk, is dat ons ver verby die eng paradigmas van die verlede kyk.”
Kobus Neethling en Raché Rutherford
Afslag op werkswinkels, uitsendings, uitdagings, ens wat aanlyn aangebied word – SILWER– en GOUDVLAK

Vanaf 1 Januarie
Vroue wat Glo se #Eerste5 is ’n stiltetydplan vir vroue wat hulle help om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy – vir ’n hele jaar lank.
Kry ’n dagstuk vir elke weeksdag, ’n oudio vir Saterdag én ’n video vir Sondag – om te lees, te luister, te kyk én te groei op jou selfoon, tablet of rekenaar.
Liesel Krause-Wiid, Karien Basson, Melissa van Biljon, Lynette Beer, Wanda Bam, Janine van Niekerk en ander
Afslag én VIP-toegang vir in-persoon funksies, vroue-oggende en vertonings – GOUDVLAK

30 Mei
Neem ’n blaaskans van die gejaag en gewoel en maak jóú keuse deur vir die OGGEND- of MIDDAG-sessies te bespreek, of selfs net vir ’n ENKEL-sessie.
Beleef ’n lewensveranderende geleentheid saam met kundige sprekers wat hul kundigheid deel oor onderwerpe soos slaapuitdagings, dissipline, groepsdruk en boeliegedrag.
Jy kry ook die geleentheid om na regte ma’s se bankgesprekke te luister, wat waardevolle insigte gee oor hoe hulle die uitdagings van ma-wees hanteer – plus vraag-en-antwoord-sessies.
Ons aparte HOE OM-werkswinkels (beperkte sitplekke!) is spesifiek ontwerp vir ma’s wat praktiese raad en antwoorde soek om uitdagings beter te hanteer.
Moreleta Kerk, Pretoria

11 April
VOELGOED met FARREN en friends! keer terug met die splinternuwe tema #MooiDingeWag.
Hierdie show is vir elke vrou wat al moeg gevoel het, wat al in stilte gebid het vir hoop, en wie se glimlag dalk iewers tussen die daaglikse stryd en uitdagings verlore geraak het.
Dit is ’n uitnodiging om jou hart te laat genees, jou siel op te lig, en jou vreugde weer te ontdek!
Kom saam met jou susters, bring jou hart, en laat hierdie geleentheid jou inspireer om weer te glo, weer te glimlag en weer te voel hoe mooi dinge op jou wag.
11 April –Ebenezer International Church, Port Elizabeth
Werf ’n vriendin vir die Voelgoed-vriendinneklub – en staan die kans om één van vyf lewenslange vriendinneklub-lidmaatskappe te wen!
Unieke lede-voordele van Voelgoed-vennote wat jy nêrens anders kan kry nie – GOUDVLAK
Eksekuteurs vir Boedels en Testamente kan jou help met ’n GRATIS testament! ’n Kundige konsultant sal jou kom sien wanneer dit jóú pas, of dit by die huis of die kantoor is.
EKSEKUTEURS
Afslagbewyse wat bederf en inspireer om eksklusiewe Voelgoed-produkte aanlyn te koop – GOUDVLAK
Ek lief #Voelgoed-koelhanddoek
Die Ek lief #Voelgoed-koelhanddoek is uit gevorderde verkoelingsmateriaal vervaardig is, en ontwerp om gerieflik by jou te dra, sodat jy waar jy ook al gaan, altyd gemaklik en koel kan bly.
Die koelhanddoek kan in die wasmasjien gewas word en is gemaak om herhaalde gebruik te weerstaan. Die hoëgehalte-materiaal en kleurstof verseker dat die kleure helder bly, selfs ná herhaalde gebruik en wasbeurte.
Gehidroliseerde kollageen
Kollageen is ‘n proteïen en bestaan uit aminosure. Kollageen is die belangrikste bestanddeel van veselagtige bindweefsel in die bene, vel en kraakbeen.
Die Splinternuwe Jy Gehidroliseerde Kollageen werk saam met ander proteïene en elemente om struktuur aan jou vel te gee én verhoog elastisiteit en vogtigheid in die vel
Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies!
Is jy deel van ons
geslote Facebook-groep?
Kliek
tinyurl.com/35ac4v39
Werf ’n Voelgoed-vriendin
en wen 1 van 5 lewenslange lidmaatskappe!
Kliek
tinyurl.com/Voel-Goed-Vriendinne
Kliek vir ons Privaatheidsbeleid en gebruiksvoorwaardes
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!