In 2026 vier Voelgoed Media iets baie groter as net ’n verjaarsdag – ons vier 30 jaar van inspirasie!
Wat as ’n eenvoudige droom begin het, het gegroei … en oor die afgelope 30 jaar het God iets besonders daarmee gedoen.
Van gedrukte boeke en tydskrifte tot digitale en sosialemediaplatforms, aanlyn TV en inspirerende funksies, selfs inisiatiewe soos bootreise en Voelgoed-produkte.
Voelgoed Media se dertigste verjaardag is nie net ’n mylpaal vir ons media-bediening nie – dit is ook God se storie.
’n Storie van Sy trou, Sy leiding en Sy doel. En ons eer Hom daarvoor!
Met opgewondenheid nooi ons jou om #Voelgoed30 saam met ons te vier – want jý is die rede waarom ons doen wat ons doen!
Dankie dat jy saam met ons droom, glo en uitsien na alles wat Voelgoed Media nóg kan wees. Ons vieringsgeleenthede is gratis, donasies is welkom en word opreg waardeer – kliek voelgoed.co.za/ondersteun-ons/#donasie

SONDAG 1 FEBRUARIE
19:00
Liesel Krause Wiid gesels oor die tema “Ons storie. God se storie” en lofprysingsmusiek deur Cordelia.
Gratis

MAANDAG 16 FEBRUARIE
Die mees geliefde en geleesde artikels wat jou hart aanraak en jou laat glimlag.
R0 R99

MAANDAG ● 2 MAART
MAANDAG ● 9 MAART
MAANDAG ● 16 MAART
MAANDAG ● 23 MAART
19:00 tot 20:00
Hartstories, vraag-en-antwoord met bekendes, persoonlike groei en meer!
R0 R99
Voelgoed Media is ’n klein media-bediening, met ’n roeping om vroue soos jy te bemoedig, te versterk, te inspireer.
Om dit volhoubaar te doen, het ons jóú nodig!
As ons jou hart op een of ander manier raak, oorweeg asseblief om ’n donasie te maak!
JOU ONDERSTEUNING …
… stel kragtige inhoud op ons webblad beskikbaar
… skep aangrypende stories vir ons aanlyn TV-program
… bou egte platforms vir ‘n nuwe generasie vroue
… gee ’n stem aan vroue soos Lynette Beer en Liesel Krause-Wiid
… dra by tot hoopvolle projekte waar dit saak maak
Geld wat geskenk word, word gebruik om Voelgoed Media se gratis inhoud en platforms volhoubaar te onderhou.
Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies!
VERSKYN – Februarie
Stories wat jou
hart raak!
TEMA –
Leef jóú droom
2, 9, 16 en 23 Maart
20:00 – 21:00
Kliek vir ons Privaatheidsbeleid en gebruiksvoorwaardes
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!