Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

[OUDIO] Koester jou gesin, die tyd vlieg verby!

Nuutste oudio

Weet jy hoe om gesinstyd te koester? Nóú is die regte tyd om te leer. Jy sal die verskil in lewenskwaliteit dadelik voel! Tyd staan ...

Méér oudio's

Leer lag weer soos ’n kind! – Alta Strauss, radio-omroeper en motiveringspreker

Alta Strauss, radio-omroeper en motiveringspreker

Ons kinderlike onskuld gaan te gou verlore en negatiwiteit omring ons hart. Kýk na jou kind en vind weer regtig vreugde in alles!

...
Basta bederf – leer jou kinders verantwoordelikheid

Benescke Janse van Rensburg, radio-aanbieder

Ons bederf so graag ons jongspan wanneer hulle klein is. Moet dit liewer nie oordoen nie, anders gaan jou kinders moeilik verantwoordelikheid aanleer. Waar is daardie goue streep tussen versorg, beskerm en koester teenoor terugstaan ...

[OUDIO] Maak vrede met ouerskapsfoute en groei sterker

Hettie Brittz, ouerleidingdeskundige

Maak vrede daarmee dat jou foute as ma jou kind se ontwikkeling soms gaan strem. Vergewe jouself en verander hoe jy jou opvoedingsrol aanpak, sê HETTIE BRITTZ. Kry perspektief op die impak van jou foute ...

Laat jou gesin toe om selfstandig probleme op te los - Leonie Mynhardt, IT-spesialis en doula

Leonie Mynhardt

Moenie altyd jou hele gesin se probleme vir hulle oplos nie. Jou kinders gaan nooit op hulle eie bene kan staan nie, sê LEONIE MYNHARDT. Om daar te wees vir jou gesin is seker een ...

Maak seker julle drome is groot genoeg – Joalene Uys, bemarker en besigheidsafrigter

Joalene Uys

Koester die groot drome van jou idealistiese jongeling. Vertrou dat harde werk en gehoorsaamheid aan sy of haar roeping, sukses en geluk sal bring. Ek hoor soms die woorde: “Moenie van jou kinders verwag om ...

Onthou, kinders moet ook dissipels word – Jana Fischer, aktrise

Jana Fischer

Ons werk as gelowiges is om dissipels op aarde bymekaar te maak. Deur die regte dissipline maak ons kinders groot met Jesus in hulle harte. Ouers gaan nooit al die antwoorde hê nie. Ouerskap bly ...

Scroll to Top