Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

[OUDIO] Koester jou gesin, die tyd vlieg verby!

Nuutste oudio

Weet jy hoe om gesinstyd te koester? Nóú is die regte tyd om te leer. Jy sal die verskil in lewenskwaliteit dadelik voel! Tyd staan ...

Méér oudio's

[OUDIO] Waarom die erkenning van foute jou ’n beter ma maak

Leandra Foster

Alle ma’s doen nie outomaties die hele tyd alles foutloos nie. Goeie ouerskap word aangeleer en ontwikkel soos jou kind groei. Kry hulp as jy sukkel. Dikwels erken ons as ouers nie ons foute wat ...

[Oudio] Ja vir nuuskierige agies grootmaak

Carla Lang, redakteur en skrywer

Is jou nuuskierige kinders se vrae uitputtend? Lees op oor dit wat hulle wil weet. So leer jy iets nuuts en help jou kind goed ontwikkel. Dis ons plig as ouers om ons kinders se ...

[OUDIO] Onthou die waarde van jou eie voorbeeld

Chrisna Roos, motiveringspreker en skoonheidsterapeut

Jou kinders leer altyd die heel beste uit jóú voorbeeld. Stel elke dag die regte een en ontgin hulle identiteit so ten volle. Daardie gesegde “Apie sien, Apie doen” is so waar. Veral as dit ...

[OUDIO] Moenie oordeel nie, probeer verstaan

Annalize van den Heever, blogger 

Oordeel skiet so maklik wortel in ons almal se gedagtes. Leer eers die feite ken, en kyk met sagter oë na ander mense. 

...
Lizanne du Plessis

Elke kind verskil en het ’n ander benadering nodig. Leer om verhoudings te kies. Luister na jou hart, jou instinkte en jou kind.

...
Reageer altyd eerste met wysheid - Elanie Jansen van Veuren, liedjieskrywer en bestuurder van Onbeskaamd

Elanie Jansen van Veuren, liedjieskrywer en bestuurder van Onbeskaamd

Dikwels reageer ons impulsief in ons besige woeste lewe, en is gou spyt. Met wysheid gaan jy baie verder kom, met baie meer gemoedsrus. My geheue is nie meer wat dit moet wees nie. Ek ...

Scroll to Top