Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

[OUDIO] Koester jou gesin, die tyd vlieg verby!

Nuutste oudio

Weet jy hoe om gesinstyd te koester? Nóú is die regte tyd om te leer. Jy sal die verskil in lewenskwaliteit dadelik voel! Tyd staan ...

Méér oudio's

Raadpleeg eerste die Bybel vir wyse raad – Ingrid Bell, maatskaplike werker en lewensafrigter

Ingrid Bell

Die Bybel is nie “outyds” nie. Pas die raad daarin altyd eerste toe bo dit wat elke dag op die internet voorgestel word. Daar is ’n wêreldse verskil tussen kennis en wysheid; net soos daar ...

[Oudio] Vergeet van “normaal” en geniet die avontuur - Evette van den Berg, onderwyser

Evette van den Berg, onderwyser

“Normaal” is bloot wat jy daarvan maak. Nie twee mense sien dit as dieselfde ding nie. Geniet elke dag net soos wat dit is! Besluit van dag een af om die kind groot te maak ...

Betuur jou tyd as jou grootste bate - Esther Taljaard, filantroop en digitale bemarker

Esther Taljaard, filantroop en digitale bemarker

As daar net meer tyd was … Hoeveel van ons gebruik hierdie woorde? Begin dadelik in die nóú leef en keer so dat jy enige opwinding misloop! Moenie kyk wat jy nié saam met jou ...

Ernalize du Toit, skrywer en joernalis

Ernalize du Toit, skrywer en joernalis

Dis so uitputtend om jouself met ander ma’s te vergelyk … staak dadelik die onderlinge kompetisie oor wie se kind die beste is. Ondersteun mekaar eerder. Daar is ’n uitdrukking wat lui: “Selfvertroue is nié ...

Almal moet God in jou dade sien - Elzerie van der Westhuizen, redigeerder

Elzerie van der Westhuizen, redigeerder

Word God se liefde weerspieël in jou dade? Dit moet jou strewe wees, elke dag, en ook dié van jou kinders. Hoe verstaan kinders die Vaderhart van God? Om vir jou kind te sê dat ...

Stres minder, laat jou innerlike kind uitkom – Driekie Olwage, tuisskool-mamma

Driekie Olwage, tuisskool-mamma

Speel speletjies, wees laf en luister soms na jou innerlike kind. Dis pret en jy sal voel hoe dit jou stres verminder. “Time spent playing with children is never wasted,” lees ek op ’n muur. ...

Scroll to Top