Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

[OUDIO] Koester jou gesin, die tyd vlieg verby!

Nuutste oudio

Weet jy hoe om gesinstyd te koester? Nóú is die regte tyd om te leer. Jy sal die verskil in lewenskwaliteit dadelik voel! Tyd staan ...

Méér oudio's

Bewapen hulle teen boelies met die Woord – Corna Hibbert, besigheidseienaar

Corna Hibbert, besigheidseienaar

Niemand hou van boelies nie. Maar die lewe vra dat almal moet kan sterk staan. En krag vind jy én jou bloedjie in die Woord Natuurlik onthou jy die eerste keer wat jy jou baba ...

Voorkom uitbranding deur kennis en selfsorg – Christi Pieterse, sielkundige wat spesialiseer in stres en uitbranding

Christi Pieterse, sielkundige wat spesialiseer in stres en uitbranding

Alle mense voel party dae uitgebrand. Let op die verskil tussen uitbranding en gewone moegheid, en kry dadelik hulp as dit jou oorkom. Moedeloos druk jy die wekker dood. Jy het nog nie ’n oog ...

Cathy de Lange, motiveringspreker en besigheidsvrou

Glo jy te veel skermtyd gaan jou kinders se oë vierkantig maak? Daar is ’n tyd en plek vir alles, omhels skermtyd wanneer dit nodig is! Skermtyd … ’n Debat wat omtrent daagliks gevoer word. ...

Skryf ‘n storie van krag, oorwinning en dankbaarheid Johanni-Steenkamp

Luister wat die voorkomskonsultant JOHANNI STEENKAMP tydens die Oulike ma–bederfdag gesê het oor om eerlik na jouself te kyk in die spieël. Wanneer jy in die spieël kyk, wat sien jy? Sien jy net ‘n ...

Scroll to Top