Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Sukses word meestal deur ’n paar mislukkings voorafgegaan. Die geheim is om daaruit te leer om so by die perfekte resep uit te kom.
...
“Dit maak nie van jou ’n slegte mens om gesonde grense te hê nie, inteendeel, mense gaan meer respek vir jou hê,” sê MARCIEL HOPKINS. Ek wil gewoonlik net vir alles ja sê. Ek is ...
Geen teleurstellings, mislukkings of verwerping kan jou daarvan weerhou om ’n lewe van volheid en oorvloed te leef nie. ’n Beter lewe begin by jou. Ons kla dikwels oor die ongeregtigheid in die wêreld. Ons ...
“Jy moet uit jou gemaksone klim om uiteindelik ’n lewe te kan bou. Doen dit, maar weet dat jy tog ’n paar hindernisse gaan beleef,” sê LOUWERENS SWANEPOEL. Wanneer jy uit jou gemaksone wil ...
“Vir sommige mense is die gemaksone nie altyd ’n gemaklike plek om te wees nie. Groei vind plaas wanneer jy uit jou gemaksone klim,” sê LOUWERENS SWANEPOEL. ’n Rolstoel is alles behalwe ’n gemaklike plek, ...
Skep jy vir jouself lyding? Dit blokkeer jou reis na selfontdekking. TILESIA COLYN verduidelik hoe om los te kom en jou ware self te vind! Ons fokus te veel op mekaar se verskille – ons ...
Anders as wat die samelewing insinueer, is dit nie selfsugtig om jouself ’n prioriteit te maak nie. So sal jy beter na ander kan omsien. Die samelewing laat ons mooi verstaan dat dit selfsugtig is ...