Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Sukses word meestal deur ’n paar mislukkings voorafgegaan. Die geheim is om daaruit te leer om so by die perfekte resep uit te kom.
...
As jou lewe en toekomsdrome in ’n doodloopstraat beland, is dit tyd om verandering te verwelkom. Jy kan dit met jou woorde en dade teweegbring. Verandering raak ons op ’n persoonlike vlak, en ook in ...
Ons sukkel soms so om self ons weg te probeer vind, dat ons nie die deur in die donker raaksien nie. Staan terug en ontvang. Ek het alles laat gaan waaraan ek vasgeklou het, soos ...
Wraak hou jou vasgevang in donker gedagtes in jou hart. Vergifnis verskoon nie die daad nie. Om te leer om te vergewe, voorkom wel meer skade. Soms is ’n mens net so verwond dat jy ...
Omring jou deur mense wat jou motiveer en die beste in jou na vore bring. Maar moenie soos hulle probeer wees nie. Jy is uniek geskape. Die lesse van die lewe sny soms diep en ...
Ons sal nooit antwoorde op al ons lewensvrae kry nie. Daarom moet ons kies of ons net gaan aanhou vra “hoekom”, of bloot gaan vertrou. Gemoedsrus is die resultaat van twee belangrike besluite wat ons ...
Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra. Waak daarteen om beperkinge op God se seën te plaas. ...