Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Sukses word meestal deur ’n paar mislukkings voorafgegaan. Die geheim is om daaruit te leer om so by die perfekte resep uit te kom.
...
Om mislukkings te oorkom en sterk te staan, kan jy nie onnodige bagasie saamsleep nie. Jy sal jou tasse vol van gister se pyn en verwyte moet agterlaat.
...
Wanneer krisisse toeslaan, is dit jou reaksie wat tel. GUSTAV GOUS verduidelik hoe om reg op te tree en beheer te neem van enige krisis. Hoe om effektief te reageer en op te tree in ...