Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Sukses word meestal deur ’n paar mislukkings voorafgegaan. Die geheim is om daaruit te leer om so by die perfekte resep uit te kom.
...
Ons hoor gereeld dat waarop jy fokus, ’n groot invloed op jou ervaring van jou alledaagse lewe het. Hoe meer jy op iets fokus, hoe meer prominent raak dit. In ons besige lewe word ons ...
Positiewe denke alleen is nie genoeg nie. Dit moet ook oorgaan in positiewe optrede. Hiervoor is dit nodig dat jy weet wat jou gelukkig maak. Wanneer positiewe denke alleen nie genoeg is nie, moet ons ...
Soms gebruik ons die seer van ons verlede as verskoning vir vandag se mislukkings. Moenie agter hierdie verskonings wegkruip nie. Omskep dit eerder in sukses. Dit is nooit te laat om te verander nie. Jy ...
Uitdagings in ons lewe is soms nodig om geloof te kweek. So leer ons om moontlikhede en hoop raak te sien, en groot te droom. Om hoop te verloor, is om ’n doodsvonnis oor al ...
Dit is nie noodwendig verkeerd om hard te wees op jouself nie. Dit moet egter binne perke geskied sodat jy nie teen jouself werk nie. Die meeste van ons kan daarvan getuig dat ons onlangs ...
Ons het nie altyd al die antwoorde nie. In hierdie tye moet ons egter nie moed verloor nie. Onthou dat God steeds in beheer is. Die regte ding sal op die regte tyd en die ...