Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

[OUDIO] Jou resep vir sukses mag mislukking insluit

Nuutste oudio

Sukses word meestal deur ’n paar mislukkings voorafgegaan. Die geheim is om daaruit te leer om so by die perfekte resep uit te kom.

...

Méér oudio's

[Oudio] Maak 'n kopskuif - doen wat vreugde gee - Celeste du Toit, lewensafrigter en holistiese terapeut

Celeste du Toit, lewensafrigter en holistiese terapeut

’n Leeftyd van dinge teen jou sin doen, kan ’n ongelukkige, onvervulde, vervelige lewe tot gevolg hê. Maak ’n kopskuif en kies vryheid en vreugde. Doen dinge anders, of doen ander dinge. Ervaring kan wysheid ...

Sien eerder geleenthede as verskonings raak - Catherine van Heerden, sielkundige en spreker

Catherine van Heerden, sielkundige en spreker

’n Mens kan maklik in ’n gedragspatroon verval van verskonings uitdink. Onderskei tussen wat binne en buite jou beheer is om geleenthede raak te sien. Verskonings het die volgende impak: Jy raak goed daarin om ...

[Oudio]-Vind-jou-weg-deur-negatiewe-gedagtes-–-Armand-Kruger,-kliniese-sielkundige,-skrywer-en-afrigter_result

Armand Kruger, kliniese sielkundige, skrywer en afrigter

Ons gedagtes word maklik besoedel deur slegte ervarings. Dit is belangrik om sulke gebeure agter ons te los en jou weg te vind deur negatiewe gedagtes. Die gedagtes in ons brein is altyd op pad ...

[Oudio]-Bly-kalm-en-sien-die-geleentheid-raak---Anton-Brink,-radio-omroeper-en-stemkunstenaar_result

Anton Brink, radio-omroeper en stemkunstenaar

Om kalm te bly terwyl die lewe se “ontploffings” om jou plaasvind, is nie maklik nie. Kalmte is egter nodig om geleenthede raak te sien. Kyk verby die eie ek, bly kalm en wees effektief. ...

[Oudio] Vind die positiewe in negatiewe ervarings – Antoinette Steyn, motiveringspreker

Antoinette Steyn, motiveringspreker

Die grootste uitdagings in die lewe kan jou met lesse van onskatbare waarde seën. Om die positiewe te vind, is belangriker as die sukses daarna. Die ironie van die lewe is dat ons grootste lesse ...

Bemagtig-jouself-vir-die-uitdagende-tye_result

Anja van Beek, leierskapkonsultant, leefstylafrigter en spreker

Jy het ’n nuwe hoofstuk om te skryf en dit lyk glad nie soos jou verlede nie. Bemagtig jouself uit die foute van jou verlede. Voel jy soos ’n mislukking? ’n Werksprojek of besigheidstransaksie het ...

Scroll to Top