[OUDIO] Moenie agter verskonings wegkruip nie
- Selfhelp [Oudio]
- Dwain van Rensburg, radio-omroeper en pastoor
Soms gebruik ons die seer van ons verlede as verskoning vir vandag se mislukkings. Moenie agter hierdie verskonings wegkruip nie. Omskep dit eerder in sukses.ย
Dit is nooit te laat om te verander nie.
Jy is dalk in โn situasie waar jy die seer en voorbeelde van die verlede gebruik om jou keuses te regverdig. Vra jouself, agter watter verskonings kruip ek weg? Watter voorbeelde van my verlede gebruik ek as verwysingsraamwerk om my dade en mislukte lewe te regverdig?
Jy dink dalk dat dit te laat is om dinge anders te doen. โn Fout bly net โn fout solank jy weier om dit reg te stel. Dit is nooit te laat om jammer te sรช nie. Of om op te staan en jou foute reg te stel nie.
Al het jy nie beheer oor wat die lewe na jou kant toe stuur nie, bly dit altyd jou keuse hoe jy daarop reageer. Kies vandag om anders na krisisse te kyk. Sien dit eerder as kursusse. Leer uit jou foute en doen dinge volgende keer anders.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Mรฉรฉr oudio's
Tantrums is kragtige emosionele storms. Dit kan ouer en kind totaal oorweldig, en hulle kwaad en magteloos laat voel. Gelukkig is daar iets wat jy ...
Om ligter deur die lewe te gaan moet jy begin om met โn nuwe oog te kyk. Jou uitkyk beรฏnvloed immers jou woorde, dade en ...
Ons bly soms stilstaan by wie ons was. Ons laat ons nie toe om te groei nie. Maar soos die tyd verbygaan en โn mens ...