[OUDIO] Wraakgedagtes rig net meer skade aan
- Selfhelp [Oudio]
- Ingrid Bell, lewensafrigter en maatskaplike werker
Wraak hou jou vasgevang in donker gedagtes in jou hart. Vergifnis verskoon nie die daad nie. Om te leer om te vergewe, voorkom wel meer skade.Β
Soms is βn mens net so verwond dat jy tyd benodig om jou kop weer skoon te kry. Nie sodat jy kan tob oor wat gebeur het nie, maar om daadwerklik en doelgerig die pyn te verwerk. Of dalk koester jy βn verwronge prentjie van vergifnis.
Vergifnis verskoon nie die daad nie. Dit ontken nie wat gebeur het of die erns daarvan nie. Dwaas is dwaas. Salomo het dan gesΓͺ: Soos βn voΓ«l wat sy nes net so los, so is βn man wat sy gesin in die steek laat (Spr. 27:8).
Miskien is jy oorgeslaan vir βn posisie wat jou toekom, ingedoen, verraai of verneder. Dit bly jou keuse oor hoe jy hierdie verkeerdheid gaan trotseer.
Salomo maan ons aan in wysheid: Moenie sΓͺ: βEk wil my wreek oor die kwaad wat my aangedoen isβ nie; vertrou op die Here, en Hy sal jou help (Spr. 20:22). Alles in die lewe verhandel teen iets anders. Jou keuse om aan ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Liesel Krause-Wiid
βJy is so gelukkig soos wat jou verhouding is. Wees lief vir God en jou naaste,β sΓͺ predikant en skrywer LIESEL KRAUSE-WIID. ...
Leandra Foster
Alle maβs doen nie outomaties die hele tyd alles foutloos nie. Goeie ouerskap word aangeleer en ontwikkel soos jou kind groei. Kry ...
Lourens Botha
Anders as wat die samelewing insinueer, is dit nie selfsugtig om jouself βn prioriteit te maak nie. So sal jy beter na ...