Laat jou waardes en prioriteite met ’n behoorlike testament voorleef
Eksekuteurs vir Boedels en Testamente se studie onder Voelgoed-vroue wys dat testamente vir hulle nie net ’n wettige dokument is nie, maar ’n manier om hulle waardes en prioriteite te laat voortleef. Gee jou geliefdes die gemoedsrus en sekuriteit wat hulle verdien Die meeste respondente (75%) sien hulle testament as ’n verlenging van hulle waardes […]
Laat jou waardes en prioriteite met ’n behoorlike testament voorleef Read More »
