[OUDIO] Wat keer dat jy jou gemaksone verlaat en jou drome bereik? 

 “Jy moet uit jou gemaksone klim om uiteindelik ’n lewe te kan bou. Doen dit, maar weet dat jy tog ’n paar hindernisse gaan beleef,” sê LOUWERENS SWANEPOEL. 

Wanneer jy uit jou gemaksone wil klim, moet jy besef dat hindernisse jou voorland is. Jy gaan te doen kry met twee soorte mense, die grensboelies en die grensbrekers.  

Die grensboelies is mense wat jou in jou gemaksone wil hou. Dit is nie noodwendig mense wat nie van jou hou nie, maar mense wat lief vir jou is. As jy jou visie en jou drome wil najaag, gaan hulle jou partykeer terugdruk.  

Die grensbrekers is die vriende wat jou ondersteun. As jy praat van jou visie, dan is hulle onmiddellik opgewonde. Hulle wil jou sommer na die volgende fase toe stoot, maar jy het nog nie eens beplan hoe jy dit wil doen nie. Hulle stoot jou te vinnig in die rigting van jou drome.  

Weet dat hierdie mense lief vir jou is. Wees lief vir hulle. Moenie luister na wat hulle sê of toelaat dat hulle jou terughou of te vinnig vorentoe stoot nie. Handhaaf jou eie ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio
Scroll to Top