Talle mense gaan gebuk onder ’n mentaliteit van armoede en skaarsheid. Die realiteit is egter dat ’n mens met so ’n lewensbeskouing nooit genoeg geld, geleenthede of materiële dinge sal hê nie. Dit is daarom belangrik dat ons ons uitkyk moet verander na een van genoeg en meer as genoeg.
![[OUDIO] Hy moet meer word en jy minder](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Ronde_Gesigfoto-1.webp)
[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se