#VOELGOED30

Voelgoed Media vier 30 jaar!

ONS STORIE. GOD SE STORIE.

In 2026 vier Voelgoed Media iets baie groter as net ’n verjaarsdag – ons vier 30 jaar van inspirasie!

Dertig jaar. Ons storie. God se storie.

Wat as ’n eenvoudige droom begin het, het gegroei … en oor die afgelope 30 jaar het God iets besonders daarmee gedoen.
Van gedrukte boeke en tydskrifte tot digitale en sosialemediaplatforms, aanlyn TV en inspirerende funksies, selfs inisiatiewe soos bootreise en Voelgoed-produkte.
Voelgoed Media se dertigste verjaardag is nie net ’n mylpaal vir ons media-bediening nie – dit is ook God se storie.
’n Storie van Sy trou, Sy leiding en Sy doel. En ons eer Hom daarvoor!

VIERINGSGELEENTHEDE

Jý is deel van ons storie!

Met dankbaarheid en opgewondenheid nooi ons jou om #Voelgoed30 saam met ons te vier – want jý is die rede waarom ons doen wat ons doen!
Dankie dat jy saam met ons droom, glo en uitsien na alles wat Voelgoed Media nóg kan wees. Ons vieringsgeleenthede is gratis, donasies is welkom en word opreg waardeur –kliek voelgoed.co.za/ondersteun-ons/#donasie

VieringsDIENS

SONDAG 1 FEBRUARIE
19:00
Liesel Krause Wiid gesels oor die tema “Ons storie. God se storie” en lofprysingsmusiek deur Cordelia.
Gratis

VieringsTYDSKRIF

MAANDAG 216 FEBRUARIE
Die mees geliefde en geleesde artikels wat jou hart aanraak en jou laat glimlag.
R0 R99

VieringsWEEK

MAANDAG 23 TOT DONDERDAG 26 FEBRUARIE
19:00 tot 20:00
Hartstories, vraag-en-antwoord met bekendes, persoonlike groei en meer!
R0 R99

DONASIE!

Ons het jóú ondersteuning nodig!

Voelgoed Media is ’n klein media-bediening, maar met ’n roeping om vroue soos jy te bemoedig, te versterk, te inspireer Om dit volhoubaar te doen, het ons jóú nodig!

As ons jou hart al op een of ander manier geraak het, oorweeg asseblief om ’n donasie te maak!

JOU ONDERSTEUNING …
… stel kragtige inhoud op ons webblad beskikbaar
… skep aangrypende stories vir ons aanlyn TV-program
… bou egte platforms vir ‘n nuwe generasie vroue
gee ’n stem aan vroue soos Lynette Beer en Liesel Krause-Wiid
… dra by tot hoopvolle projekte waar dit saak maak

Dankie vir jou donasie!

VANDERBIJLPARK ● KOMPAS GEMEENTE, VANDERBIJLPARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor

R 99
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Koop jou kaartjie

R 129
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

AFBETAAL-KAARTJIE

R45

+ R45 + R45


R129
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● R45 deposito
    + R45 einde Junie + R45 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

PRETORIA ● CHOOSE LIVE CHURCH, MORELETA PARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies! 

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor – A + B + C

R 99
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Grondvlak Voor –
A + B + C

R 129
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

Grondvlak Agter –
A + B + C

R 109
R129
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

AFBETAAL-KAARTJIE
Grondvlak Agter –
A + B + C

R40

+ R40 + R40


R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● R40 deposito
    + R40 einde Junie + R40 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

Donasie

R R50
  • Geld wat geskenk word, word gebruik om Voelgoed Media se gratis inhoud en platforms volhoubaar te onderhou.

Donasie

R R75
  • Geld wat geskenk word, word gebruik om Voelgoed Media se gratis inhoud en platforms volhoubaar te onderhou.

Donasie

R R100
  • Geld wat geskenk word, word gebruik om Voelgoed Media se gratis inhoud en platforms volhoubaar te onderhou.

ONS VIER 30 JAAR VAN INSPIRASIE!

Vieringstydskrif

VERSKYN – Februarie
Stories wat jou
hart raak!

Vieringsweek

TEMA – Leef jóú droom
23 tot 26 Februarie
20:00 – 21:00

Scroll to Top

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!