Maak ’n R200-bydrae en jy kry … ’n Gratis lidmaatskap vir die Voelgoed-vriendinneklub (R499)
Silwervlak-lidmaatskap bied jou gratis e-boeke en digitale tydskrifte, gratis lewensafrigting en aanlyn werkswinkels, ’n maandelikse nuusbrief én meer – alles ter waarde van R5 000 per jaar!
R200,00
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!