[OPNAME] #EksamenGereed-werkswinkel
BELANGRIK! – SKAKEL VIR DIE OPNAME WORD PER E-POS GESTUUR
Stel jou voor jou kind stap dié eksamentyd in met selfvertroue, gefokus én eksamen-gereed – met ’n sterk geloof, helder denke en die regte studiemetodes om die beste te lewer wanneer dit die meeste tel.
Die opname is twee uur lank, en eindig met ’n 15 minute bonus-sessie vir ouers – spesifiek oor wat ’n ouer kan doen om eksamentyd vir ’n kind makliker te maak!
Aangebied deur Venessa Schoeman, redakteur Voelgoed Media; Lynette Beer, skepper van Leer in volkleur-studievaardighede; Janke Botha, kundige aanbieder van studiemetodes; en Hildegard Brummer, onderwysspesialis van Die Wolkskool.
Gun jou kind (en jouself!) die rustigste eksamentyd ooit!
Toegang
R99,00 Original price was: R99,00.R79,00Current price is: R79,00.