#EkwilEkkanEksal-Video-opname [Pretoria]
Voelgoed Media se #EkwilEkkanEksal-konferensie is jóú kans om ʼn betekenisvolle lewe te skep waaroor jy mal is!
Berei jou voor om in één oggend gemotiveer te word deur wêreldklassprekers en treffende inhoud. Boonop staan jy ’n kans om oor glas te loop en kan jy saamskryf aan die #EkwilEkanEksal e-boek as deel van ’n wêreldrekordpoging!
EARLY BIRD-KAARTJIES – R99
Toegang
R99,00 Original price was: R99,00.R79,00Current price is: R79,00.
Verwante produkte
-
Video-opnames
Vroue wat Glo-retreat Video-opnames Pretoria
Evaluering 0 uit 5R99,00Original price was: R99,00.R79,00Current price is: R79,00. Voeg in Mandjie
