Teater 4 Clearwater
Nooi jou ma, dogter én vriendinne vir Voelgoed Media en PharmaForce se immergewilde fliek-aand!
Trek julle pajamas aan en geniet Superman se terugkeer saam met die vrou wat hom inspireer om meer as net ’n held te wees.
Saam met jou gunsteling-bekendes soos Leah, Sue Pyler en Lynette Beer wag daar ’n onvergeetlike aand van saamkuier, lag en spesiale herinneringe wat vir jare lank onthou sal word!
Spring gou, sitplekke is beperk én verlede jaar se fliek-aand het in ’n japtrap uitverkoop!
Woensdag 16 Julie ● 16:30 vir 17:30
Toegang
R149,00
Voelgoed-vriendin [VIP]
R129
Availability: 25 in voorraad
Verwante produkte
-
Kaartjie
PV – Balkon 1 (M + N + O)
Evaluering 0 uit 5R279,00Original price was: R279,00.R199,00Current price is: R199,00. Voeg in Mandjie
