Passievol, positief én pret – méér as net ’n praatjie!
– – – – –
SLEGS ÉÉN VERTONING!
* Deure maak 18:30 oop
* 19:00 tot 21:00 (2 ure)
* Geen pouse nie
– – – – –
Voelgoed-vriendinne [VIP]
+ VIP-sitplekke
*Afslag word outomaties by die betaalpunt toegepas
R179,00 Original price was: R179,00.R0,00Current price is: R0,00.
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!